March 11, 2011

Gerhard & Sulette Erasmus, Kimberley

Ek is baie trots om te sĂȘ die pragtige paartjie is deel van my familie, dit is my beeldskone niggie Sulette en haar lieflike man Gerhard.  Hulle het in die oulikste kerkie getrou op 'n plaas net buitekant Kimberley.  Dankie vir 'n ongelooflike dag julle twee!