May 19, 2011

Franco & Ingrid Smit, Domaine Brahms-Paarl

Franco en Ingrid is uitgeknip vir mekaar, jy kan sien hulle is lief vir die lewe en die mense rondom hulle.  Dit was regtig vet pret gewees om saam met hulle die spesiale dag te kon deel.
Ingrid jy was 'n pragtige bruid gewees!


Hoop julle geniet die kiekies!