January 22, 2012

Francois & Janet le Grange, Nacht Wacht - Bredasdorp

10 Desember 2011


Dit was 'n ongelooflike mooi intieme troue.  Hulle liefde vir mekaar was so tasbaar en Janet kon nie haar oë van Francois afhou nie, met 'n groot glimlag op haar gesig en Francois wat haar styf langs sy sy vashou.


Dit was 'n groot eer om die dag saam met julle te kon deel.  Janet jy was 'n beeldskone bruid!!!