May 19, 2011

Franco & Ingrid Smit, Domaine Brahms-Paarl

Franco en Ingrid is uitgeknip vir mekaar, jy kan sien hulle is lief vir die lewe en die mense rondom hulle.  Dit was regtig vet pret gewees om saam met hulle die spesiale dag te kon deel.
Ingrid jy was 'n pragtige bruid gewees!


Hoop julle geniet die kiekies!


































































2 comments:

  1. Le-Andra

    Jou foto's is regtig baie mooi. Jy het baie moeite gedoen en ek is mal oor jou oorspronklike
    idees wat jy met die foto's reggekry het. Ek is
    seker daarvan jy het die fotonemery met Ingrid baie geniet, en jy het n paar nuwe dinge gesien van doen wat jy nog nie beleef het nie. Voorspoed met jou foto's vir die toekoms en o ja Ingrid sê jy is nou verloof, baie geluk!!

    Debbie van Zyl(Ingrid se suster)

    ReplyDelete
  2. Awesome photo's! Baie geluk julle twee!

    ReplyDelete